Die Amasone reënwoud is amper die helfte van Suid-Amerika. Daar is ook baie tarantulas. Daar is ook vreeslik baie wilde rotte. Hulle is baie oulik. Groottes en kleintjies. Jaguars, wat amper soos luiperds lyk, kom ook in die Amasone voor. Daar is ook swart Jaguars.
Sien ook http://en.wikipedia.org/wiki/Jaguar
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
The Amazon rain forest is almost half of South America. There are many tarentulas. There are also many wild rats. They are very cute. Small and large ones. Jaguars, that look almost like leopards also roam the Amason. There are also black Jaguars.
Also see http://en.wikipedia.org/wiki/Jaguar
No comments:
Post a Comment