Rotte is nie peste nie. Rotte is troeteldiere, baie oulike troeteldiere. Hulle is deel van God se Skepping en het 'n doel in die ekostelsel. Hulle hou van sagtedrukkies en hulle kan gebad word. Wyfies en mannetjies moet net nie saam aangehou word nie, behalwe as jy gereed is vir 'n vinnige vermenigvuldigende nageslag. Selfs een van my honde is lief vir my rotte.
Rats are not pests. Rats are pets, very cute pets. They are part of God's Creation and have a purpose in the eco system. They like to be pampered. You can also bath them. Just don't keep males and females together unless you are prepared for the fast multiplying offspring. Even one of my dogs love my rats.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment